Uma Thurman

Uma Thurman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Uma Karuna Thurman
Geboorte 29 April 1970
Boston, Massachusetts, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3; insluitende Maya
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Uma Thurman (gebore 29 April 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pulp Fiction (1994), Batman & Robin (1997), Kill Bill: Vol. 1 (2003), en Kill Bill: Vol. 2 (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne